Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Misdaad
Polisie krap kop oor 4 verbrande lyke

Die polisie ondersoek die omstandighede waarin vier verbrande lyke Dinsdag naby die spoorlyn by die informele nedersetting Sweet Home Farm in Philippi gevind is.

Kapt. Frederick van Wyk, ’n polisiewoordvoerder, sê die lyke is onherkenbaar. Niemand weet wie die mense is of hoe hulle vermoor is nie, behalwe dat die lyke verbrand is.

Hy het gevra dat mense met inligting die Samora Machel-polisiekantoor by 021 380 3484 of 021 380 3490 of die Stop Misdaadnommer by 086 010 111 skakel.

Meer oor:  Philippi  |  Polisie-Ondersoek
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.