Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Misdaad
Polisie lê beslag op dwelms in Paarl
Die pakkies dagga waarop die polisie beslag gelê het.Foto: SAPD
Die Mandrax-tablette waarop die polisie beslag gelê het. Foto: SAPD

’n Man (38) sal Maandag in die landdroshof in die Paarl verskyn nadat die polisie Donderdag op dwelms met ’n straatwaarde van nagenoeg R10 000 beslag gelê het.

Kapt. Frederick van Wyk, polisiewoordvoerder, sê die polisie het inligting van die gemeenskap ontvang dat daar dwelms in ’n huis in Flamingostraat, Paarl-Oos, is.

Die inligting is opgevolg. Die huis is deurgesoek en die polisie het dagga en Mandrax-tablette met ’n straatwaarde van sowat R10 000 in die huis gekry.

Die man is in hegtenis geneem.

Meer oor:  Paarl  |  Mandrax  |  Dagga  |  Dwelms
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

NETWERK24 Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.