Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Misdaad
Polisie in Pretoria hou optog teen vrouegeweld

Genl. Bheki Cele, minister van polisie, het hom Maandagoggend by honderde polisielede in die middestad van Pretoria aangesluit vir 'n optog teen geslagsgeweld. 

Lirandzu Themba, Cele se woordvoerder, sê die optog is deel van die polisie se breër veldtog teen geweld teen vroue, kinders en ander kwesbares in ons samelewing.

Cele se adjunk, Cassel Mathale, en ander senior bestuurslede van die polisie het ook aan die optog deelgeneem.

Nagenoeg 1 500 manlike polisielede sou na verwagting saam aan die optog deelneem en teen 15:00 by Jubileepark aankom, waar hulle uiteen sal gaan. 

roete, polisie

Meer oor:  Tshwane  |  Pretoria  |  Gauteng  |  Optog  |  Vrouegeweld  |  Masjeer  |  Polisie
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.