Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Misdaad
Polisie-stempels, vuurwapens glo by oudlid gekry

Die polisie in Kroonstad het ’n oud-polisielid en sy vrou in hegtenis geneem nadat vier 9 mm-pistole, ammunisie asook polisie-stempels glo in hul besit gevind is.

Brig. Motlantsi Makhele, polisiewoordvoerder, sê die honde-eenheid in Kroonstad het Johannes (Tiny) en Alida Botha in hegtenis geneem nadat hulle die egpaar se huis in die Panorama-woonbuurt deursoek het.

Makhele sê die egpaar is aangekla van oortredings van die Vuurwapenwet.

Hy sê die saak is tydelik van die hofrol verwyder, hangende ’n ballistiese verslag.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.