Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Misdaad
Polisie vind mandrax-tablette in bus se sleepwa

Dwelms van sowat R350 000 is in die sleepwa van ’n bus op die N1 naby Beaufort-Wes gevind.

Die vonds is Donderdag omstreeks 06:00 gemaak tydens ’n gesamentlike optrede deur verskeie polisie-eenhede.

Die polisie het ’n passasiersbus by die weegbrug naby die dorp van die pad af getrek.

Hulle het in die sleepwa van die bus afgekom op ’n sportsak met bykans 6 800 mandraxtablette daarin, luidens ’n verklaring.

Die dwelms is later verbind met ’n vrou op die bus. Sy is in hegtenis geneem en sal in die hof in Beaufort-Wes verskyn.

Die mandraxtablette wat in die sleepwa van ’n bus naby Beaufort-Wes gevind is. Foto: Verskaf

Meer oor:  Beaufort-Wes  |  Mandrax
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.