Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Misdaad
Polisiebeampte skiet kollega dood

’n Polisiebeampte wat van diens was, het ’n kollega wat aan diens was, in die polisiekantoor naby Nkandla in KwaZulu-Natal doodgeskiet.

Lt.kol. Thulani Zwane, woordvoerder van die polisie, sê daar was ’n misverstand tussen die twee.

Die oorledene was 43 jaar oud.

’n 30-jarige verdagte is dadelik in hegtenis geneem deur ander polisiebeamptes wat aan diens was. Hy sal Maandag in Nkandla se landdroshof verskyn. – News24

Meer oor:  Thulani Zwane  |  Polisiebeampte  |  Doodgeskiet  |  Kollega
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.