Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Misdaad
Sentrum gesluit ná rooftog

Die East Rand Mall in Boksburg is gesluit nadat minstens vyf rowers, gewapen met aanvalsgewere, ’n juwelierswinkel in die sentrum Maandagmiddag beroof het.

Luidens voorlopige inligting is verskeie skote geskiet en inkopiegangers moes inderhaas skuiling soek.

Dit is nog nie bekend of iemand beseer is en of iets gesteel is nie.

Die sentrum is vir die publiek gesluit.

Meer volg later.

Glasstukke lê in die East Rand Mall in Boksburg nadat minstens vyf gewapende rowers Maandagmiddag op die sentrum toegeslaan het. Foto: Verskaf
Meer oor:  Boksburg  |  Rooftog
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.