Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Misdaad
Seun (14) vas ná moord op pa

’n Seun (14) is Dinsdagaand in Delft, Kaapstad, in hegtenis geneem nadat hy na bewering sy pa met ’n skerp voorwerp doodgesteek het.

Lt.kol. Andrè Traut, provinsiale polisiewoordvoerder, sê die man se dood word ondersoek.

“Die omstandighede rondom die 47-jarige man se dood word ondersoek nadat hy omstreeks 18:00 in sy huis in Delft doodgesteek is.”

Traut sê die slagoffer se 14-jarige seun is in hegtenis geneem en sal op ’n aanklag van moord in die landdroshof in Blue Downs verskyn.

Meer oor:  Lt.Kol. Andrè Traut  |  Kaapstad  |  Delft  |  Mes  |  Messteek  |  Dood
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.