Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Misdaad
Seun doodgeskiet, meisie gewond in skietery in Delft

’n 15-jarige seun is Vrydagmiddag in ’n skietvoorval in Delft, Kaapstad, dood en ’n meisie van 13 is in dieselfde voorval gewond.

Kapt. Frederick van Wyk, provinsiale polisiewoordvoerder, sê die tieners is albei raakgeskiet in ’n skietery om 17:55 in Leiden.

’n Moordsaak en ’n saak van poging tot moord word ondersoek.

Die polisie kon nie meer besonderhede oor die voorval of moontlike motief verskaf nie.

Die polisie vra dat enigiemand met inligting die Stop Misdaad nommer 08600 10111 skakel.

Meer oor:  Delft  |  Kaapstad  |  Misdaad  |  Moord
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.