Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Misdaad
Tienerseun sterf in bendegeveg

’n Vrystaatse tienerseun is noodlottig in ’n bendegeveg gewond. Die skoot was vermoedelik deur ’n polisiebeampte afgevuur toe die polisie die situasie wou ontlont.

Die 15-jarige seun het Maandag omstreeks 10:00 in die Zastron-omgewing gesterf.

Volgens Ndileka Cola, woordvoerder van die

onafhanklike polisieondersoekdirektoraat (Opod), het twee vyandige bendes glo geveg en die polisie is na die toneel gekom om die situasie in bedwang te bring.

“Die polisie het tussenbeide probeer tree. Dit het nie gelyk of dit suksesvol is nie.”

Volgens Cola ’n polisielid glo ’n skoot afgevuur wat die seun noodlottig gewond het.

Niemand is in hegtenis geneem nie. Die saak word ondersoek. – Verslaggewer

Meer oor:  Zastron  |  Tienerseun
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.