Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Misdaad
KYK: Veiligheidswagte in Hillbrow doodgeskiet

Twee veiligheidswagte is Maandag in Hillbrow in Johannesburg in hul patrollievoertuig doodgeskiet.

Hulle het in hul voertuig buite die Spar op die hoek van Caroline- en Claimstraat gesit.

Volgens Yusuf Abramjee, ’n gemeenskapsaktivis, het die veiligheidswagte in die reën in die voertuig gesit.

Albei wagte se vuurwapens is gesteel en vier verdagtes het te voet gevlug.

Meer inligting volg.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.