Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Misdaad
‘Vrot appel’ van polisiekantoor vas oor seksuele aanranding
Foto ter illustrasie. Foto: André Damons

’n Polisielid van Grassy Park, wat by die polisiekantoor hier bekend is as die “vrot appel”, is Vrydag vir seksuele aanranding in hegtenis geneem.

Philip Bam, woordvoerder van Grassy Park se polisiëringsforum, sê die gemeenskap het Vrydagaand vergader om te verseker dat die man in aanhouding bly totdat hy Maandag in die hof verskyn.

“Almal wil sien dat hy dieselfde behandeling as met elke ander beweerde misdaad ontvang.”

Die man sal wel tot Maandag in aanhouding wees wanneer hy in die hof sal verskyn op die aanklag van seksuele aanranding.

Meer oor:  Grassy Park  |  Polisie
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.