Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Misdaad
Vrou (64) in huis in Elim verkrag

’n Vrou is Woensdagoggend in haar huis in Elim in die Wes-Kaap verkrag.

Die polisie het bevestig die 64-jarige vrou het die voorval om 06:00 aangemeld, en dat sy mediese behandeling en berading ontvang het.

Kapt. Frederick van Wyk, provinsiale polisiewoordvoerder, sê die slagoffer kon nie die vermeende verkragter uitken nie omdat dit nog donker was.

Niemand is in hegtenis geneem nie en die ondersoek duur voort.

Volgens Van Wyk fynkam speurders die huis vir leidrade.

Meer oor:  Kapt. Frederick Van Wyk  |  Elim  |  Wes-Kaap  |  Verkrag
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.