Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Misdaad
Vrou helder oordag in Paradyskloof vermoor

'n Vrou van Paradyskloof, 'n woonbuurt in Stellenbosch, is vermoedelik Donderdag vermoor. Haar liggaam is met steekwonde in 'n woning op die dorp gevind.

Volgens Eikestadnuus het die bejaarde vrou saam met haar seun in die huis gewoon. Hy werk glo bedags in Kaapstad. Die nuus van haar dood het eers Donderdag oor die middaguur bekend geword. 

Vroeë inligting dui daarom dat die vermeende aanvaller(s) toegang tot die huis verkry het deur die agterdeur oop te breek.

Die polisie is nog op die toneel en het 'n uitgebreide ondersoek begin.




Meer oor:  Moord  |  Polisie  |  Paradyskloof
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.