Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Misdaad
Vrou steek man met mes dood

’n Man van Zandspruit, Johannesburg, is dood nadat sy vrou hom glo Vrydagaand met ’n mes in die borskas gesteek het.

Ross Campbell, ER24-woordvoerder, sê in ’n mediaverklaring toe hulle op die toneel kom, was nooddienste van die staat reeds daar om die man se lewe te probeer red.

“Hy is na ’n vulstasie aan die buitewyke van die woonbuurt geneem sodat hy vinniger hulp kon kry. Die man is egter later op die toneel dood verklaar.”

Die polisie ondersoek die gebeure.

Meer oor:  Messteek
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.