Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Misdaad
Weermaglid in hegtenis vir moord

’n Lid van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) is in hegtenis geneem nadat hy glo twee mense doodgeskiet het.

Luidens ’n verklaring deur die SANW was die weermaglid nie aan diens tydens die voorval nie. Die man het Saterdagaand na bewering die twee mense doodgeskiet in ’n onderonsie by sy vriendin se huis in Golela, KwaZulu-Natal.

Die polisie in Pongola het die man in hegtenis geneem en ondersoek ’n moordsaak.

“Die weermaglid is in polisieaanhouding. Die hoof van die SANW het sy medelye aan die oorledenes se familie oorgedra,” lui die verklaring.

Meer oor:  Sanw  |  Kwazulu-Natal  |  Moord  |  Misdaad
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.