Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Munisipaliteite
Eskom sny nie meer Noord-Kaap se krag af

Eskom gaan nie meer 11 wanbetalende munisipaliteite in die Noord-Kaap se krag afsny nie, het hy Woensdag in ’n verklaring gesê.

Die 11 munisipaliteite – Magareng, Richtersveld, Khai Ma, Kamiesberg, Ubuntu, Siyathemba, Thembelihle, Phokwane, Dikgatlong, Renosterberg en Siyancuma – het op 21 Oktober kennis gekry dat Eskom op 19 Desember met geskeduleerde kragonderbrekings gaan begin weens die skuld aan hom.

Klaas Gouws, hoofbestuurder van Eskom in die Noord-Kaap, sê kragonderbrekings is altyd vir Eskom die laaste uitweg.

Gouws sê daar is goeie vordering gemaak in onderhandelings met die onderskeie munisipaliteite en hy hoop dat die munisipaliteite by die nuwe ooreenkomste sal hou.

Meer oor:  Munisipaliteite  |  Eskom  |  Noord-Kaap  |  Beurtkrag  |  Skuld
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.