Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Munisipaliteite
Eskom waarsku oor beurtkrag in VS

Eskom het Saterdagoggend aangekondig beurtkrag sal Saterdagaand en Sondag ingestel word.

In ’n verklaring sê Eskom die stelsel is oorlaai en beurtkrag tydens die piektyd Saterdag van 17:00 tot 20:00 sal skade aan die netwerk voorkom.

In die Lejweleputswa-distrik in die Vrystaat sal Allanridge en Meloding geraak word. In die Thabo Mofutsanyana-distrik sal Hobhouse geraak word.

Sondagoggend duur beurtkrag voort in die Lejweleputswa-distrik waar dele van Maditshakane tussen 06:00 en 09:00 geraak sal word.

Meer oor:  Eskom  |  Lejweleputswa  |  Hobhouse  |  Meloding  |  Allanridge  |  Beurtkrag
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.