Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Munisipaliteite
Kaapstad blus alle vuurwerk

Die Kaapse metroraad gaan nié vanjaar soos voorheen op vooraf bepaalde plekke vuurwerk toelaat nie.

Mense mag al jare lank nie vuurwerk op enige plek afskiet nie, maar die Kaapstadse metroraad het voorheen ’n uitsondering gemaak en ’n paar plekke aangewys waar met Guy Fawkes, Diwali en Oujaarsaand.

Dié uitsondering gaan nie meer gemaak word nie. Een van die redes vir dié besluit is die koste daaraan verbonde om personeel van die metropolisie, verkeer en brandweer spesiaal af te staan om die plekke te gaan beman.

Verder is daar ook al hoe meer mense wat gekant is teen vuurwerk.

Mense met inligting oor vuurwerke wat onwettig verkoop word, kan 107 van ’n landlyn af skakel of 021 408 7700 van ’n selfoon af, of bel die polisie by 10111.

Meer oor:  Vuurwerk
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.