SPESIALE VAKANSIE-AANBOD: Teken in teen net R49 vir jou eerste maand! Word 'n intekenaar
Munisipaliteite
Spaar water tydens herstelwerk, vra metro

Die watervoorsiener Rand Water vervang Dinsdag ’n ou watermeter in Garsfontein.

Die Tshwane-metro sê in ’n nuusverklaring hoewel die Garsfontein-reservoir heeltemal vol sal wees vir die duur van die herstelwerk, van 09:00 tot 23:00, doen hy ’n beroep op inwoners om water spaarsaam te gebruik.

“As die watervlak te vinnig daal, sal dit tot ’n ernstige (water)onderbreking lei,” aldus die metro.

In geval van ’n onderbreking sal verskeie gebiede soos aangedui op die grafika geraak word.

Meer oor:  Tshwane-Metro  |  Randwater  |  Garsfontein  |  Herstelwerk  |  Waterbesparing
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.