Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Newberry-verhaal ontvou in boek
Gerugte hierin weerlê oor Prynnsberg-tragedie
Die herehuis op Prynnsberg voor die Anglo-Boereoorlog. Die foto is ook op die voorblad van Sandsteenkasteel, Felecia Goosen se boek oor die Newberrys van dié landgoed by Clocolan. Foto: verskaf
Felecia Goosen, skrywer van Bloemfontein, hier tussen haar kosbare foto-albums, skilderye en meubels uit Prynnsberg. Die stoel links agter is een van die duur meubelstukke wat Elizabeth Newberry ingevoer het. Foto: charl devenish
Charles Newberry
Elizabeth Newberry

Wat Sandkasteel so besonders maak, is dat Goosen ook van Clocolan is, direkte familie van die Newberrys is én as kind gereeld in die mooi sandsteenkasteel op Prynnsberg gekuier en gespeel het.

Hoewel sy die name van die karakters verander het, is elke woord in die boek en elke fyn beskrywing oor die mense, die gebeure en die gewoontes waar én weerlê sy die gerugte en stories. Sy het agt jaar lank navorsing vir die boek gedoen.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.