Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Nóg twee Franse joernaliste in Sirië ontvoer

Frankryk se buitelandse ministerie het Woensdag gesê die joernaliste, Nicolas Henin en Pierre Torres, is op 22 Junie ontvoer. 

Die ontvoerings is tot nou toe nie onthul nie om hul families se wense te respekteer, het die ministerie in 'n verklaring gesê.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.