Die polisie in Uitenhage het ná vier dae nog geen deurbraak gemaak in hul ondersoek na die moord op die plaaslike sakeman Costa Panayiotou nie.
Die familie van die vermoorde Isabel van Coller is raadop omdat geen verdagtes nog vir haar dood in hegtenis geneem is nie.
Ses familielede is Woensdagaand in hul huis sowat 40 km van Durban afgemaai terwyl hulle televisie gekyk het, terwyl drie familielede daarin kon slaag om te vlug.
As dit ’n boksgeveg was, kon AB de Villiers en Ben Dunk mekaar vooraf in die oë gegluur het.
Jeff Coetzee, bekende afrigter en voormalige dubbelster, is Donderdag aangewys as Tennis Suid-Afrika se heel eerste direkteur van tennis.
Die Stormers het ’n voorspeler-afrigter en tegniese ontleder by hul afrigtingspan gevoeg vir 2020 se Superrugby-reeks.
Beurtkrag kos die Kaapstadse metro sowat R50 miljoen per dag. En as fase 4-beurtkrag inskop, skiet dié bedrag op na R200 miljoen per dag.
Die uitspraak dat dit in die openbare belang is dat daar voortgegaan word met die hofaansoek teen Dudu Myeni, wys die publiek kán sy stem teen korrupsie en wanbestuur dik maak.
Kaapstad-toerisme is bekommerd oor die uitwerking wat beurtkrag kan hê op mense wat beplan om Kaapstad te besoek.
In geslote, outoritêre state is die informele, dikwels gesiglose bewegings die werklike setels van mag en potensiële verandering, skryf Liesl Louw-Vaudran.
Mans moenie namens vroue praat nie. Hulle kan goed en hard genoeg vir hulself praat, skryf Meghan Lawrence in reaksie op prof. Michael le Cordeur se onlangse meningstuk oor slawerny.
Levina Carstens (63) was haar hele volwasse lewe lank ’n gr. 1-onderwyseres en het nou ná 44 jaar afgetree. Sy deel haar wedervaringe met Murray La Vita.
Die wêreldbekende sanger Leo Sayer het nog altyd die Springbokke in rugby ondersteun en is trots op dié span wat die wêreldbeker gewen het.
Die uitgewer Cecilia Britz (64), wat hygliteratuur en lekkerleesfiksie in Afrikaans “weer sexy” gemaak het, is Donderdag dood.
Sjoe! Catherine, hertogin van Cambridge, het ons nog nooit so prinsesagtig sien skitter nie.
Die feestyd is om die draai en die groot werk van Kersete maak lê nog voor!
’n Tweede aanlyn blitsreeks kom in Februarie 2020 na Netwerk24.
Kyk nou na Die Testament sonder onderbreking!
Twee dinge is belangrik wanneer jy een van Suid-Afrika se grootse versamelaars van rugbytruie is – respek en geduld.
Hy was 19 jaar oud toe hy “in die hartjie van die winter” as ’n karwag in die Port-Elizabethse hawe begin werk het.
Die Tafelbergsweefspoor doen Woensdag weer sake nadat dit Dinsdag gesluit was weens tegniese probleme wat vermoedelik weens beurtkrag ontstaan het.
Die Valke in Noordwes ondersoek toestande op ’n wildplaas naby Klerksdorp waar tiere glo in onhigiëniese toestande gebly en aan hitte-uitputting gely het.
Die Wildernis-gebied van die Tuinroete Nasionale Park het Sanparke se Koedoe-prys vir Park van die Jaar van ontvang.
Uitwissing staar ’n kwart van alle bloekomboomspesies in Australië en Tasmanië in die gesig.
Hoewel die weerstelsel – wat die afgelope week vir swaar reën in die noorde van die land gesorg het – besig is om weg te beweeg is die eendeweer in KwaZulu-Natal nog nie verby nie.
Murray La Vita is 'n bekroonde rubriekskrywer en profielskrywer vir Netwerk24.
Hanlie Retief is 'n bekroonde skrywer en aanbieder van 'n Halfuur met Hanlie op Via.
Blouwillem is 'n voorheen bevoordeelde, tans geseënde middeljarige man.
Waldimar Pelser is redakteur van Rapport en aanbieder van 'In Gesprek' op kykNET.
Henry Jeffreys is 'n politieke kommentator en voormalige redakteur van Die Burger.
Johann Maarman is eindredakteur by Die Burger en 'n bekroonde rubriekskrywer.
Nathan Trantraal is 'n strokiesprentkunstenaar en digter van Kaapstad.
Leopold Scholtz is 'n vryskutjoernalis en politieke kommentator.
Barnard Beukman is die redakteur van Beeld.
Gert Coetzee is redakteur van Volksblad.
Herman Lategan is 'n skrywer wie se rubrieke in 'Binnekring van Spookasems' gebundel is.
Sonja Loots is 'n dosent aan die Universiteit van Kaapstad en bekroonde outeur.
Sarel van der Walt is 'n joernalis vir Netwerk24 en 'n voormalige Londen-korrespondent vir Media24.
Charles Smith is Netwerk24 se nuusredakteur in Bloemfontein.
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.