Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Omgewing
Die weer in jou streek Dinsdag

Geen waarskuwings is vir Dinsdag uitgereik nie.

Gauteng:

Mooiweer en koel.

  • Pretoria: 4 °C en 22 °C;
  • Johannesburg: 0 °C en 19 °C;
  • Vereeniging: -1 °C en 20 °C.

Mpumalanga:

Mooiweer en koud, maar koel in die oostelike dele van die provinsie.

  • Mbombela: 6 °C en 20 °C.

Limpopo:

Mooiweer en koel.

  • Polokwane: 4 °C en 21 °C.

Noordwes:

Mooiweer en koel tot warm.

  • Mahikeng: 3 °C en 23 °C;
  • Vryburg: -1 °C en 22 °C.

Vrystaat:

Mooiweer en koel.

  • Bloemfontein: -1 °C en 19 °C.

Noord-Kaap:

Koud met ryp oor die suidelike binneland, andersins mooiweer en koel. Winderige toestande sal oor die mees westelike dele en kusgebiede voorkom met die moontlikheid van sandstorms.

  • Kimberley: 0 °C en 20 °C;
  • Upington: 4 °C en 25 °C.

Wes-Kaap:

Ryp kan oor die oostelike binneland voorkom, andersins sal dit mooiweer en koel maar warm in die binneland van die Weskus-distrik wees.

  • Kaapstad: 10 °C en 21 °C;
  • George: 8 °C en 20 °C.

Oos-Kaap:

In die westelike dele van die Oos-Kaap sal daar ryp in die noorde voorkom andersins sal dit mooiweer en koel wees. In die oostelike dele sal koue en ryp voorkom, andersins sal dit mooiweer en koel wees.

  • Port Elizabeth: 7 °C en 20 °C;
  • Oos-Londen: 10 °C en 20 °C.

KwaZulu-Natal:

Gedeeltelik bewolk op plekke langs die kus, andersins sal dit mooiweer en koel wees.

  • Durban: 11 °C en 20 °C;
  • Richardsbaai: 13 °C en 21 °C;
  • Pietermaritzburg: 2 °C en 19 °C.
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.