Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Omgewing
Die weer in jou streek Donderdag

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku oor onstuimige seedeinings Donderdag wat navigasie tussen Dasseneiland en Kaap Agulhas in die Wes-Kaap kan beïnvloed.

Gauteng

Sonnig en koel.

• Pretoria: 3 °C tot 22 °C

• Johannesburg: 1 °C tot 19 °C

• Vereeniging: -2°C tot 20 °C

Mpumalanga

Sonnig en koel, maar warm in die Laeveld.

• Mbombela: 8 °C tot 26 °C

Limpopo

Sonnig en koel tot warm.

• Polokwane: 6 °C tot 20 °C

Noordwes

Sonnig en koel.

• Mahikeng: 1 °C tot 22 °C

• Vryburg: 0 °C tot 21 °C

Vrystaat

Sonnig en koel.

• Bloemfontein: -1 °C tot 20 °C

weerkaart

Noord-Kaap

Bewolk tot gedeeltelik bewolk en koud in die suidweste en die verre suide in die oggend, andersins sonnig en koel.

• Kimberley: 2 °C tot 20 °C

• Upington: 4 °C tot 23 °C

weerkaart

Wes-Kaap

Sonnig in die noordooste, andersins bewolk en koud tot koel met enkele reënbuie in die suidweste.

• Kaapstad: 10 °C tot 14 °C

• George: 5 °C tot 17 °C

weerkaart

Oos-Kaap

Aanvanklik bewolk op plekke met miskolle, andersins sonnig en koel.

• Gqeberha: 10 °C tot 20 °C

• Oos-Londen: 14 °C tot 22 °C

weerkaart

KwaZulu-Natal

Sonnig en koel, maar warm in die noordweste. Gedeeltelik bewolk in die ooste later die dag.

• Durban: 11 °C tot 24 °C

• Richardsbaai: 12 °C tot 26 °C

• Pietermaritzburg: 5 °C tot 24 °C

Meer oor:  Weer
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.