SPESIALE VAKANSIE-AANBOD: Teken in teen net R49 vir jou eerste maand! Word 'n intekenaar
Omgewing
Die weer in jou streek Sondag

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku oor ’n uiters hoë brandgevaar Sondag oor die sentrale en oostelike dele van die Noord-Kaap asook die westelike en sentrale dele van Noordwes en die Vrystaat. Erge donderstorms word ook verwag oor die westelike dele van KwaZulu-Natal.

Gauteng

Sonnig, gedeeltelik bewolk teen die middag.

* Pretoria: 15 °C tot 32 °C

* Johannesburg: 14 °C tot 31 °C

* Vereeniging: 14 °C tot 31 °C

Mpumalanga

Aanvanklik bewolk met miskolle, sonnig later in die dag.

* Mbombela: 17 °C tot 31 °C

Limpopo

Sonnig.

* Polokwane: 16 °C tot 31 °C

Noordwes

Sonnig, gedeeltelik bewolkte toestande later in die dag.

* Mahikeng 17 °C tot 34 °C

* Vryburg 17 °C tot 34 °C

Vrystaat

Sonnig.

* Bloemfontein 15 °C tot 32 °C

Noord-Kaap

Sonnig.

* Kimberley 15 °C tot 33 °C

* Upington 17 °C tot 32 °C

Wes-Kaap

Gedeeltelik bewolk met sterk suide- tot suidoostewind later in die dag.

* Kaapstad 16 °C tot 21 °C

* George 15 °C tot 19 °C

Oos-Kaap

Bewolk met verspreide reënbuie in die oggend met sterk suidwestewind later in die dag.

* Port Elizabeth 14 °C tot 20 °C

* Oos-Londen 17 °C tot 21 °C

KwaZulu-Natal

Bewolk met reënbuie en donderstorms met ’n matige ooste- tot suidoostewind later in die dag.

* Durban 18 °C tot 24 °C

* Richardsbaai 19 °C tot 26 °C

* Pietermaritzburg 15 °C tot 24 °C

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.