Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Omgewing
Die weer in jou streek Vrydag

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het geen waarskuwings vir Vrydag uitgereik nie.

Gauteng

Sonnig en koel.

• Pretoria: 5 °C tot 22 °C

• Johannesburg: 3 °C tot 20 °C

• Vereeniging: 1 °C tot 20 °C

Mpumalanga

Miskolle in die oggend oor die suidelike Hoëveld, andersins sonnig en koel tot koud. Gedeeltelik bewolk in die ooste.

• Mbombela: 9 °C tot 19 °C

Limpopo

Sonnig en koel. Gedeeltelik bewolk in die ooste en in die noorde, asook later die dag in die sentrale dele. Warm op plekke in die suidwestelike dele van die Bosveld.

• Polokwane: 3 °C tot 18 °C

Noordwes

Sonnig en koel.

• Mahikeng: 3 °C tot 23 °C

• Vryburg: -1 °C tot 23 °C

weerkaart

Vrystaat

Miskolle in die oggend oor die oostelike dele, andersins sonnig en koel.

• Bloemfontein: -1 °C tot 21 °C

Noord-Kaap

Sonnig en koel, maar koud oor die suidelike binneland.

• Kimberley: 1 °C tot 22 °C

• Upington: 1 °C tot 23 °C

weerkaart

Wes-Kaap

Bewolk in die oggend in die verre suidwestelike dele met mis op plekke in die binneland, andersins sonnig en koel. Warm in die binneland van die Weskus-distrik.

• Kaapstad: 10 °C tot 20 °C

• George: 7 °C tot 21 °C

weerkaart

Oos-Kaap

Sonnig en koel.

• Gqeberha: 6 °C tot 21 °C

• Oos-Londen: 9 °C tot 22 °C

KwaZulu-Natal

Gedeeltelik bewolk tot bewolk en koel en mistig oor die binneland. Sonnig later die dag.

• Durban: 14 °C tot 21 °C

• Richardsbaai: 14 °C tot 21 °C

• Pietermaritzburg: 7 °C tot 22 °C

weerkaart
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.