Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Omgewing
FOTO’S: As dit reën in die somer in die Kaap

Sedert Vrydag is goeie reënval in die Kaapse Skiereiland en in die Boland aangeteken. Jaco Marais het dit in foto’s vasgevang.

Die Theewaterskloofdam is een van die belangrikste damme wat Kaapstad van water voorsien. Foto: Jaco Marais
Die Bergrivierdam naby Franschhoek se sluise is oop én die dam loop oor. Foto: Jaco Marais
Die Bergrivierdam buite Franschhoek. Foto: Jaco Marais
Die Bergrivierdam se sluise is oop. Foto: Jaco Marais
Die Bergrivier vanaf die Bergrivierdam buite Franschhoek. Foto: Jaco Marais
Die Theewaterskloofdam naby Kaapstad. Foto: Jaco Marais
Voetgangers met sambrele in die reën in Stellenbosch. Foto: Jaco Marais
Die Stellenbosch-omgewing. Foto: Jaco Marais
Mense stap met sambrele in Stellenbosch se strate. Foto: Jaco Marais
Sebras in die veld buite Stellenbosch. Foto: Jaco Marais
Sebras buite Stellenbosch. Foto: Jaco Marais
Die Bergrivier buite Franschhoek se sluise is oop. Foto: Jaco Marais
Die Bergrivierdam buite Franschhoek. Foto: Jaco Marais
Die Bergrivier buite Franschhoek se sluise is oop. Foto: Jaco Marais
Meer oor:  Wes-Kaap  |  Boland  |  Kaapstad  |  Stellenbosch  |  Reën  |  Omgewing
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.