Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Omgewing
Kyk: Witdolfyn speel rugby in yswaters

Suid-Afrikaners geniet ’n video van ’n witdolfyn (Delphinapterus leucas), wat ook die Springbokke se roemryke oorwinning in die ysige waters van Antarktika vier, terdeë.

Alon Kowen het die video Donderdagoggend op Facebook geplaas waar dit teen Donderdagmiddag reeds meer as 200 000 keer gekyk is.

’n Groep Suid-Afrikaners kan gesien word waar hulle ’n rugbybal vir die dolfyn gooi en die dolfyn dit vir hulle terugbring en met die mans speel.

Die dolfyn swem heen en weer om die bal vir die mans te gooi waarna hulle weer die bal vir hom gooi.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.