Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Omgewing
Luggehalte ongesond in Emfuleni

Die lug wat die inwoners van Henley on Klip in Midvaal inasem, is veilig, skryf TJ de Klerk op die Facebook-groep Henley on Klip. De Klerk verwys na die regstreekse luggehalte-indeks, wat die vlak van lugbesoedeling meet.

Die vlakke wissel tussen goed, matig, ongesond vir sensitiewe groepe, ongesond, baie ongesond en gevaarlik. Die luggehalte in Vanderbijlpark, Sebokeng en Drie Riviere in Emfuleni is ongesond.

Die besoedeling hier is egter nie baie ongesond of selfs gevaarlik nie. Die luggehalte in Johannesburg en Ekurhuleni is matig.

Suid-Afrika is sewende op die ranglys van die lande met die meeste lugbesoedeling. China is die gevaarlikste land, Spanje is tweede en Indië derde.

Lugbesoedeling
Lugbesoedeling

Meer oor:  Emfuleni  |  Besoedeling
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.