Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Omgewing
Renosterbulletjie in W-Kaap gebore
Die nuwe baba-renostertjie van die Kaap.Foto: Verskaf

Nog ’n baba-renoster is in ’n private natuurreservaat in die Wes-Kaap gebore. Die naam van die reservaat word weens ’n stropingsgevaar weerhou.

Die parmantige bulletjie, wat op 27 November gebore is, het sommer binne enkele ure sy ma speels stormgeloop. Veldwagters moes net bontstaan en keer om die nuweling in toom te hou.

Meer oor:  Omgewing  |  Bewaring
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.