Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Omgewing
Vernietigende wind, hael in dele van KZN verwag

Swaar donderstorms word Maandagmiddag in groot dele van die land verwag.

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) het ’n waarskuwing uitgereik dat daar “vernietigende wind en hael” in dele van die distrikte Harry Gwala, uMgungundlovu, uThukela, Amajuba en uMzinyathi in KwaZulu-Natal kan voorkom. Dit word tussen 14:00 en 21:00 verwag.

Reën word tussen 14:00 en 21:00 in Gauteng voorspel, tussen 13:00 en 23:00 oor die hoëveld in Mpumalanga, tussen 15:00 en 23:00 in die sentrale en suidelike dele van Limpopo, tussen 14:00 en 21:00 in die oostelike dele van die Vrystaat en van 14:00 af oor die oostelike dele van Noordwes.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.