Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Ondersoeke
Bird-eiland: Lees die verslae hier

’n Private ondersoeker kon geen bewyse vind dat genl. Magnus Malan en Barend du Plessis (79), albei voormalige ministers in die destydse NP-regering, betrokke was by seksorgies met jong seuns op ’n eiland by Port Elizabeth, soos beweer word in die boek Die seuns van Bird Island nie.

Wouter de Swardt, ’n private ondersoeker met 46 jaar ondervinding en tans hoof van Fox Forensics in Durbanville, is in Augustus verlede jaar saam met dr. David Klatzow, ’n forensiese wetenskaplike van Kaapstad, deur die Menseregtestigting opdrag gegee om die dood van Mark Minnie, een van die skrywers van die boek, te ondersoek. Die stigting het Klatzow en De Swardt vir die ondersoek betaal.

De Swardt het twee verslae geskryf – een wat uit ses bladsye bestaan, en ’n korter verslag van twee bladsye.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.