Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Ondersoeke
Shaun Abrahams hoor Maandag oor sy pos

Die Konstitusionele hof sal Maandag uitspraak lewer oor die grondwetlikheid van Shaun Abrahams se aanstelling as hoof van die nasionale vervolgingsgesag (NVG).

Adv. Shaun Abrahams.

Die hof het vroeër vanjaar 'n aansoek aangehoor om twee verklarende bevele van die hooggeregshof in Pretoria oor grondwetlike ongeldigheid te bevestig. 

Die hooggeregshof het bevind dat oudpresident Jacob Zuma se optrede ongrondwetlik was toe Mxolisi Nxasana se aanstelling as direkteur van openbare vervolging beeïndig is.

Nxasana het 'n goue handdruk van R17,3 miljoen aanvaar om die pos te verlaat. 

Meer oor:  Shaun Abrahams  |  Nvg
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.