Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Onderwys
Hier is Wes-Kaap se topskole in 2019-eksamen

Leerlinge van Wes-Kaapse skole het verlede jaar weer uitstekend gevaar in die matriekeksamen.

Die provinsie se topskole is Donderdag by Leeuwenhof, die Wes-Kaapse premier se amptelike woning, aangewys.

Archie Lewis, adjunkhoof van institusionele koördinering en ontwikkeling by die Wes-Kaapse onderwysdepartement (WKOD), het eerbewyse aan skoolhoofde oorhandig.

Die 20 topskole met meer as 30 matrikulante:

  1. Westerford High School
  2. Rustenburg Girl’s High School
  3. Star College – Bridgetown
  4. Herschel Girls’ School
  5. Springfield Convent of the Holy Rosary
  6. Rondebosch Boys’ High School
  7. Hoër Meisieskool Bloemhof
  8. Bishops College
  9. Rhenish Girls’ High
  10. Claremont High School
  11. Paul Roos Gimnasium
  12. Herzlia High School
  13. Hoër Meisieskool Paarl
  14. SA College High School
  15. Hoër Meisieskool La Rochelle
  16. Wynberg Girls’ High School
  17. Hoërskool D.F. Malan
  18. Parklands College
  19. Parel Vallei High School
  20. St. George’s Grammar School

Die topdrie- tegniese skole is:

  1. Langenhoven Gimnasium
  2. Hoër Tegniese Skool Drostdy
  3. Hoërskool Labori

Die drie topskole met minder as 30 matrikulante:

  1. Star College Cape Town
  2. Michael Oak Waldorf School
  3. Somerset West Private School

Uitstaande prestasies:

Uitstaande prestasie in Engels (huistaal): Hoër Meisieskool Bloemhof

Uitstaande prestasie in Afrikaans (huistaal): Hoër Meisieskool Paarl

Uitstaande prestasie in Xhosa (huistaal): Centre of Science and Technology

Uitstaande prestasie in wiskunde: Rondebosch Boys’ High School

Uitstaande prestasie in fisiese wetenskap: Claremont High School

Beste verbetering van 2018 tot 2019:

Beste verbetering in Engels (huistaal): Worcester Gimnasium

Beste verbetering in Afrikaans (huistaal): Hoërskool de Kuilen

Beste verbetering in Xhosa (huistaal): Rhodes High School

Beste verbetering in wiskunde: Sithembele Matiso Secondary School

Beste verbetering in fisiese wetenskap: Fezeka Secondary School

Skole met grootste styging in die persentasie kandidate wat universiteitsvrystelling kry tussen 2017 en 2019:

  1. Hindle High School
  2. Jan Krielskool
  3. Hoërskool Overberg
  4. Hoërskool Langenhoven
  5. Chris Hani Secondary School
  6. Hoërskool Labori
  7. Leiden Sekondêre Skool
  8. Zonnebloem Nest Senior School
  9. Hoërskool Bredasdorp
  10. Weston Sekondêre skool

Openbare skole met meer as 30 matrikulante met die grootste verbetering in deurvloeisyfer tussen 2017 en 2019:

  1. St. Andrew’s Secondary School
  2. Tuscany Glen Secondary School
  3. Harry Gwala Secondary School
  4. Rosendaal Sekondêre Skool
  5. Thembelihle High School
  6. Iqhayiya Secondary School
  7. Skurweberg Sekondêre Skool
  8. Percy Mdala High School
  9. Clanwilliam Sekondêre Skool
  10. Hillcrest Sekondêre Skool
Meer oor:  Wes-Kaap  |  Matriek2019
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.