Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Onderwys
Matrieks se eindeksamen begin vroeër

Die matriekeindeksamen is aangepas weens die plaaslike verkiesings wat op 1 November gehou word.

Dit sal nou op 27 Oktober en nie meer op 1 November begin nie, met 207 vraestelle wat oor 'n periode van vyf weke geskryf gaan word.

Die departement van basiese onderwys het dit Woensdag in ’n verklaring bevestig en gesê dit sal beteken dat onder meer Engels en besigheidstudies, wat matrieks aanvanklik op 1 en 2 November sou geskryf het, na 27 en 28 Oktober vervroeg is.

“Leerlinge wat kan stem, sal nou kan gaan stem,” het die departement gesê.

Die departement meen die besluit is geneem in die belang van leerlinge en dat so min as moontlik veranderinge aan die eindeksamen se datums gemaak is.

Die verkiesingsdatum van 1 November is verlede week bevestig.

Meer oor:  Matriekeindeksamen
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.