Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Onderwys
US se klasgeld styg met 8%

Die Universiteit Stellenbosch se klasgeld vir 2018 styg met 8%, het die universiteit bevestig.

Dit kom terwyl die meeste van die land se universiteite op die uitkoms van pres. Jacob Zuma se kommissie oor klasgeld wag voordat hulle aankondigings oor hul klasgeld maak.

Die universiteit sê in ’n verklaring dat die instelling se langtermyn finansiële stabiliteit en wêreldklas akademiese kwalifikasies van die verhoging in die klasgeld afhang.

Benewens die 8%-styging sal koshuisgeld met 9.2% styg en etes in koshuise met 8%.

Meer oor:  Universiteit Van Stellenbosch  |  Klasgelde  |  2018
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

NETWERK24 Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.