Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
O wêreld
Foto’s: Die snaakser kant van sierskaats
Sierskaats is ’n sportsoort wat nie ligtelik opgeneem moet word nie, maar by vanjaar se Internasionale Skaatsunie (ISU) se Wêreldsierskaats-kampioenskappe in Shanghai was daar definitief ‘n paar gesigsuitdrukkings wat die ys gebreek het.
Yuzuru Hanyu van Japan beraam planne om te wen. Foto's: Aly Song/Reuters.
Anna Cappellini van Italië klou so al wat sy kan aan Luca Lanotte.
Takahiko Kozuka van Japan kan die baan al toe-oë trotseer.
Michal Brezina van die Tsjeggiese Republiek loer oor sy skouer – seker na sy mededingers.
Adam Rippon van Amerika doen skynbaar nog eers sy strekbewegings.
Gabriella Papadakis van Frankryk lyk nie so seker of haar dansmaat, Guillaume Cizeron, sy balans kan hou nie.
Denis Ten van Kazakhstan skaats sy eie voete onder hom uit.
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.