Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
O wêreld
Arnie kyk nog, toe storm olifant

Johannesburg. – “Party moes skoon broeke gaan aantrek.”

Só het Arnold Schwarzenegger, ster in aksierolprente en oudgoewerneur van Kalifornië, gesê na ’n onderonsie Dinsdag met ’n olifant in Suid-Afrika.

Schwarzenegger (68) is in Suid-Afrika om reklame te maak vir die Arnold Classic Africa 2016.

Hy het ’n video-opname van die voorval op Youtube geplaas.

Schwarzenegger was in ’n safarivoertuig in ’n wildreservaat toe ’n olifant met klappende ore aanstaltes gemaak het om te storm. Die bestuurder het net betyds weggejaag.

Meer oor:  Arnold Schwarzenegger
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.