Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
O wêreld
Eina! Porsche onder ander motor geparkeer

Dis jou grootste vrees: Jy oorhandig die sleutels van jou splinternuwe motor aan die motorversorger wat dit dan namens jou parkeer ... En dan gebeur die ergste.

Dit is wat gebeur het met 'n man wat by die Hyatt Regency-hotel in Sydney, Australië, vandeesweek tuisgegaan het. 

Nadat hy die sleutel van sy Porsche Carrera oorhandig het, het die motorversorger dit (dalk te haastig) gaan parkeer. Dié het toe onder 'n ander motor – wat reeds geparkeer was – beland.

Om die motorversorger se slegte dag te kroon, is hy toe in die motor vasgekeer en nooddienste moes hom kom red.

'n Verbyganger wat die toneel gade geslaan het, Jonathan Bayle, sê hy het eers gedink daar word aan 'n rolprenttoneel verfilm.

Meer oor:  Porsche  |  Ongelukke  |  Sydney
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.