Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
O wêreld
KYK: Game of Thrones se kinkel ... en doppelgänger

Hierdie week se episode van Game of Thrones het kykers behoorlik op hete kole gehad. 

Episode 3 van Seisoen 8 getiteld, “Battle of Winterfell”, se einde was 'n reuse-skok met Maisie Williams se karakter Arya Stark wat iets heeltemal onverwags gedoen het.

Ons laat dit daar vir dié wat nog moet kyk!

En terwyl miljoene aanhangers tans weekliks vasgenael sit voor die finale seisoen van die reeks, loop daar 'n dubbelganger van een van die sterre van die reeks in Pakistan rond.

Peter Dinklage, wat die rol van Lord Tyrion Lannister vertolk, se dubbelganger se naam is Rozi Khan.

Khan is 'n kelner in Pakistan en hoop om eendag in Dinklage se voetspore te volg.

got
Game of Thrones se laaste reeks word tans uitgesaai.

Meer oor:  Game Of Thrones  |  Peter Dinklage  |  Amerika  |  Pakistan  |  Reeks  |  Tv  |  Seisoen
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.