Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
O wêreld
KYK: Trump doen die ‘Jerusalema’-dansuitdaging

David Scott van die Sama-benoemde groep The Kiffness het weer een van sy skreeusnaakse video’s bekend gestel.

Dié keer is pres. Donald Trump van Amerika in die video waar hy glo op die liedjie “Jerusalema” van Master KG dans en die dansuitdaging doen.

David Scott het die oorspronklike video waar Trump op die maat van “YMCA” van Village People by ’n veldtogsaamtrek in Johnstown in Pennsilvanië dans, oorgeklank.

Trump het sy kenmerkende dansbewegings waar hy sy vuiste in die lug druk, gedoen.

Kyk hier na die video.

Meer oor:  Donald Trump  |  David Scott  |  Jerusalema
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.