Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Peiling: Selfbeskikking vir Afrikaners?
Dink jy selfbeskikking vir Afrikaners is ‘n goeie idee?

Meer as 1 500 lede van Solidariteit en sy susterorganisasies, ondersteuners en afgevaardigdes van tientalle Afrikaanse belangegroepe het Dinsdag op ’n “krisisberaad” by die Voortrekkermonument ’n mosie aanvaar dat ondersoek ingestel word na “gebiedsgebonde selfstandigheid”. Lees die berig ​hier en stem in ons peiling hieronder.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.