Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Poena, pa se moord: Retief hoor later oor verhoor
Bykomende ballistiese toetsuitslae nog nie ontvang
Retief Liebenberg tydens 'n vroeëre hofverskyning in die Benoni-landdroshof. Foto: Bongiwe Gumede

Liebenberg (46) het Poena (19) en Dewald (47) glo begin van November 2013 ná ’n woordewisseling by Liebenberg se huis in die Ebotse-gholflandgoed in Benoni doodgeskiet. 

Hy was blykbaar ontevrede oor die verhouding tussen Poena en sy dogter, Chevonne (20). 

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.