Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Politiek
Aankoop van lokomotiewe bekyk


Yousuf Laher, wat as 'n finansiële bestuurder onder Anoj Singh by Transnet gewerk het, getuig verder voor die Zondo-kommissie oor die gebeure by Transnet toe drie groot kontrakte aangegaan is.

Dit sluit in die verkryging van 1 064 lokomotiewe, die verdere verkryging van nog 100 lokomotiewe en die plan om lokomotiewe eerder in 'n aanleg in Durban te monteer pleks van die oorspronklike plan om dit in Koedoespoort buite Pretoria te doen.

22 Okt. 11:21:19

Die sitting hervat om 11:30.

22 Okt. 10:04:35

Die sitting begin.

Meer oor:  Transnet  |  Regter Zondo  |  Staatskaping  |  Zondo  |  Zondo-Kommissie
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.