Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Politiek
Brian Molefe getuig oor Transnet

Brian Molefe, voormalige uitvoerende hoof van Transnet, getuig verder voor die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping nadat hy ook in Maart getuig het.

Molefe moes vantevore verduidelik hoe dit gebeur het dat Transnet se aanvanklike berekening van R38,6 miljard vir 1 064 nuwe lokomotiewe tot R54,5 miljard opgespring het.

Hy het getuig dit is hoe onderhandelings werk.

Molefe het met sy vorige getuienis 'n bewering ontken dat daar ’n bruin leer-rugsak vol R200-note in sy kantoor was.

Hy het wel erken dat hy die Gupta-woning besoek het.

Meer oor:  Raymond Zondo  |  Brian Molefe  |  Staatskaping  |  Zondo-Kommissie
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.