Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Politiek
DG van binnelandse sake bedank
Mkuseli Apleni Foto: Andrew Mkhondo

Die direkteur-generaal (DG) van die departement van binnelandse sake het bedank.

Thabo Mokgola, woordvoerder vir die departement, het Maandagoggend gesê hy is nog nie oor die bedanking van Mkuseli Apleni, die DG, ingelig nie.

Dit nadat die televisienuuskanaal eNCA Maandagoggend oor Apleni se bedanking berig het.

Malusi Gigaba, minister van binnelandse sake, hou later Maandagoggend ’n nuuskonferensie waar die aangeleentheid heel waarskynlik bespreek sal word.

*Volg Netwerk24 vir meer inligting.

Meer oor:  Mkuseli Apleni  |  Guptas  |  Binnelandse Sake
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.