Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Politiek
REGSTREEKS: Dudu-vertroueling getuig oor Eskom

Nick Linnell, 'n vertroueling van Dudu Myeni, voorheen voorsitter van die SAL-direksie en stigterslid van die Jacob Zuma-stigting, getuig vandag oor die opdrag wat hy gekry het om by Eskom se sake in te meng.

Linnell sal met sy getuienis meer lig werp op 'n vergadering wat op Sondag 8 Maart 2015 in Zuma se huis in Durban plaasgevind het.

Volgens ’n beëdigde verklaring van Linnell wat reeds by die kommissie ingedien is, het Myeni hom versoek om dié Sondag dringend na Zuma se huis te gaan.

Daar is probleme met die uitsending wat volgens tegnici weens swaar weer is.

05 Okt. 14:02:39

Dit sitting gaan voor na middagete.

05 Okt. 11:29:12

Die sitting verdaag vir tee tot 11:35.

05 Okt. 10:21:41

Die sitting begin. 

Meer oor:  Regter Zondo  |  Staatskaping
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.