Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Politiek
Eskom se steenkool-skandes verder bekyk

Zethembe Khoza, voormalige Eskom-voorsitter, getuig Woensdag voor die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping.

Hy getuig oor die gebeure in 2015 toe Glencore se Optimum Coal Holdings (OCH) aan die Gupta-maatskappy, Tageta, verkoop is.

Khoza is in Junie 2017 as waarnemende voorsitter aangestel nadat Ben Ngubane bedank het. Ngubane het Zola Tsotsi in Maart 2015 vervang.

Khoza het egter in Januarie 2018 bedank, twee maande nadat sy aanstelling permanent geraak het.

09 Des. 10:20:15

Die sitting begin.

Meer oor:  Eskom  |  Zethembe Khoza  |  Staatskaping  |  Politiek  |  Zondo-Kommissie
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.