Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Politiek
Eskom verder bekyk

Suzanne Daniels, voormalige regshoof van Eskom, wat voor haar afdanking geskors is, getuig voor die Zondo-kommissie vir ondersoek na staatskaping.

Daniels is in Januarie 2012 by Eskom aangestel. Sy is in Oktober 2015 tot maatskappysekretaris bevorder en in Augustus 2017 as die regshoof aangestel. Sy is op 20 Julie 2018 ná ’n tugproses afgedank.

Die klagte teen haar was onder meer dat sy vertroulike inligting van Eskom aan 'n derde party verskaf het.

15 Sep. 14:15:40

Die Zondo-kommissie begin weer ná middagete.

15 Sep. 11:20:10

Die sitting verdaag vir tee tot 11:35.

15 Sep. 10:07:47

Die sitting begin.

Meer oor:  Staatskaping  |  Zondo-Kommisie
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.